LANDBOU tuur , logistiek , die hotelle , en vervul ook ’ n groot rol in die administrasie en bankverhoudings van die besigheid .
LANDBOU tuur , logistiek , die hotelle , en vervul ook ’ n groot rol in die administrasie en bankverhoudings van die besigheid .
Nico se voorliefde vir die tegniese kant van die boerdery sorg dat die implemente diensgereed is .
“ Ons het die FarmTracestelsel ingestel en kan elke bout en onderdeel van elke implement op ons plase individueel bestuur . As daar ’ n lig vir ’ n trekker bestel word , gaan dit na daardie spesifieke trekker en nêrens anders nie , sodat ons te alle tye weet wat waar gebruik word . As ons agterkom dat daar te veel meganiese probleme by ’ n spesifieke implement ontstaan , oorweeg ons vervanging .”
Hy is ook verantwoordelik vir nuwe ontwikkelings en die hoenderboerdery , met ongeveer 30 hokke wat op die verskillende plase gehuisves word . Elke eenheid met hoenders word deur toegewyde werkerspanne bestuur om deeglike beheer en broodnodige bio-sekuriteit te verseker in die 38-dae-siklus