MARKtoe! Oktober 2024 - Uitgawe 120 | Page 58

LANDBOU
LANDBOU

van April af en dan nog vir vier of vyf verdere stelle . Die Cambrias word een keer skoon gepluk , en ander kultivars een of twee keer , afhangend van die toestand van die vrugte .

380 permanente werksmense is . Elkeen van die agt bestuurders bly in sy eie huis op die plaas waarvoor hy verantwoordelik is en bestuur sy eie werkspanne en implemente .

“ Ons het gou besef , veral ná ’ n paar swak seisoene in die sitrusbedryf , dat diversifikasie noodsaaklik vir ons is , en eintlik vir enige boerdery , om te kan oorleef .”

Met soveel hektare sitrus is ’ n arbeidsmag van ongeveer 1 000 mense in die hoogseisoen nodig , terwyl daar vir die res van die jaar

Boeram raak ernstig as hy vertel dat hy nie daar is om oor sy seuns se skouers te loer nie . “ Ek het nie ’ n pa gehad om my te lei nie , maar