LANDBOU
LANDBOU
7 .
7 . Ou bome wat nie meer die verwagte opbrengs lewer nie word uitgekap en fyngemaal en met nuwe variëteite vervang wat ’ n beter opbrengs lewer .
pa-en-seunspan se werk .
“ Dit is baie bevredigend om die vooruitgang en ontwikkeling te sien . Dit gaan nie oor die geld nie , maar oor hoe dinge gevorder het tot waar ons vandag is .
Sitrus is ons belangrikste fokus , en ons konsentreer op ongeveer vyf variëteite wat goeie opbrengste lewer . Sowat 65 % van die produksie is suurlemoene , aangevul deur sitrus-variëteite soos Midknights , Cambrias , Novas en Nardorcott Seedless .” Die sitrusboorde word in oestyd een of twee keer deurgepluk op grond van die kleur van die vrugte , maar suur- en suikerbalans speel ook ’ n belangrike rol . Suurlemoene word feitlik die hele jaar deur gepluk ,
MARKtoe ! Oktober 2024 29