MARKtoe! Oktober 2024 - Uitgawe 120 | Page 5

6 70

Uitgewer : Meta Publishing ( Pty ) Ltd .

Inhoudsopgawe

Redakteur : Griet du Plessis griet @ marktoe . co . za
Advertensies : Anke Worthington anke @ marktoe . co . za Magdel Pienaar magdel @ meta-media . co . za
Administrasie : Judy-Anne Gone
Ontwerp : Xseeds : Sonja van Huyssteen , Taryn Simpson , Jana Neethling , Robynne Lewis www . xseeds . co . za
Skrywers : Danie Keet en Nikki van Coller
Fotografie : Mia Truter en Shutterstock
Krigestraat 20 , Stellenbosch , 7600 T : 021 882 8591
Kopiereg MARKtoe ! Oktober 2024 uitgawe . Alle artikels , foto ’ s en inligting hierin bevat , behoort aan Meta Publishing ( Pty ) Ltd ., en mag nie sonder toestemming herdruk of gebruik word nie .
Die opinies wat uitgespreek word in hierdie publikasie is die van die skrywer en is in geen verband die offisiële opinie van Meta Publishing ( Pty ) Ltd . of van die handelsmerk " MARKtoe ! vir jou eie stukkie plaas ” nie .
Lees MARKtoe ! aanlyn by www . marktoe . co . za

6

70

Addo : Hart van die Oos-Kaapse sitruswêreld in ' n vrugbare vallei In die Sondagsriviervallei , Suid-Afrika se grootste sitrusstreek , lewer 24 000 hektaar sitrusbome produkte van wêreldgehalte en verskaf werk aan duisende mense , met toeriste-aantreklikhede soos die Addo Nasionale Olifantpark wat die streek verder versterk . Ontdek meer oor hierdie dinamiese gebied en sy toekoms .

Agrimark Packaging Addo Die nuwe Agrimark Packaging in Addo word ' n lewensbelangrike spilpunt vir plaaslike sitrusprodusente en bied verpakkingsoplossings en gerief in die hart van die Sondagsriviervallei .

MARKtoe ! Oktober 2024 3