LANDBOU optiese gradering , waar elke vrug binne sekondes omtrent 36 keer van verskillende kante afgeneem word om moontlike defekte te identifiseer .
LANDBOU optiese gradering , waar elke vrug binne sekondes omtrent 36 keer van verskillende kante afgeneem word om moontlike defekte te identifiseer .
Johan Viljoen is die graderingsoperateur .
“ Die rekenaar is net so slim soos die mense wat dit instel en moet voortdurend nuwe data ontvang om sekere eienskappe raak te sien en die vrugte daarvolgens te gradeer . Die rekenaar kan geprogrammeer word om eienskappe soos grootte , kleur , vorm en letsels te identifiseer , afhangend van die markvereistes en kliëntstandaarde . Elke produsent het sy eie klassifikasiekaart , en elke mark het sy eie standaarde . Ongeag die masjien se klassifikasie , gaan mense steeds die gehalte na en neem vrugmonsters om die akkuraatheid van die sorteringsproses te verseker .”
Volgens Burger is mense Daltrus se grootste bate , en
7 . Die pakstasies staan nou stil , maar in die pakseisoen is dit ’ n miernes van bedrywighede as hier 265 t sitrusvrugte in ’ n tienuur-skof verwerk word .
7 .
MARKtoe ! Oktober 2024 15