MARKtoe! Oktober 2024 - Uitgawe 120 | Page 27

LANDBOU
LANDBOU

6 .

6 . Kragopwekkers verseker dat daar deurlopend elektrisiteitstoevoer in die pakhuis is .

se vernaamste verantwoordelikhede ,” sê Adri .

“ Die eerste chemiese behandeling wat die vrugte by ons kry , is ’ n dompeling in ’ n drenk – dis soos ’ n groot stort waardeur die grootmaatkratte gaan .

“ Afhangend van die kleur van die vrugte , kan dit direk gepak word of deur ’ n opkleurproses gaan , waar die opkleuring met behulp van etileengas versnel word . Daarna word die vrugte op die paklyn gekantel , weer gewas en gesorteer om vrugte te verwyder wat nie aan die uitvoerkriteria voldoen nie .”

Daar word verder ’ n swamdoderbehandeling toegepas om die vrugte te beskerm en teen bederf te help .

Burger verduidelik dat ’ n dun lagie was op die vrugte gespuit word om dit te beskerm , veral vir die lang reis na oorsese markte . Vir vrugte wat na die sapfabriek gaan , verkies hulle om nie was op te spuit nie , aangesien die skil vir byprodukte soos olies gebruik kan word .

Een van die laaste prosesse wat die vrugte deurgaan , is

14 MARKtoe ! Oktober 2024