MARKtoe! Oktober 2024 - Uitgawe 120 | Page 23

LANDBOU
LANDBOU

5 .

5 . Johan Viljoen is die operateur van die optiese sorteerstelsel wat foto ’ s van elke vrug neem om die gehalte te bepaal .

teleskopiese kartonne vir herverpakdoeleindes . Laer-graad-vrugte word in grootmaathouers verpak vir uitvoermarkte ,” sê hy .

Adri verduidelik die pakproses en beklemtoon die belangrikheid van naspeurbaarheid .

“ Vir al die markte is naspeurbaarheid krities , sodat die oorsese koper die oorsprong van die vrug tot op boordvlak kan terugwerk .”

“ Elke karton se inhoud moet teruggespoor kan word tot in die boord . Hier by ons kan ons nagaan wanneer die karton gepak is , wie die operateurs en pakkers was , en die tyd wanneer dit gepak is – om maar ’ n paar eienskappe te noem . Dit is vereistes vir internasionale uitvoer en die oudits wat ingestel is om die markte te beskerm . Ons moet ook verseker dat die SOLASregulasies , oftewel die Safety of Lives at Sea , nagekom word .

Gehaltebeheer is oorkoepelend een van die pakstoor

12 MARKtoe ! Oktober 2024