LANDBOU uitgebrei het , het water uit die Visrivierskema bekom , maar dit is nou gestop weens waterdruk vanaf die metropool en die moratorium op wateroordrag .
LANDBOU uitgebrei het , het water uit die Visrivierskema bekom , maar dit is nou gestop weens waterdruk vanaf die metropool en die moratorium op wateroordrag .
Met nuwe tegnologie , besproeiingstelsels en ultralaevloei-beheer kan ons egter meer hektare besproei . In plaas van 1 ha kan ons dalk nou 1.4 ha met drupbesproeiing dek . Presisieboerdery speel ’ n groot rol .
Elke jaar is uniek , en daar is geen handboek vir sukses nie . Dis harde werk . As jy ’ n bespuiting mis en daar is merke op die vrugte , kan jy dit eers volgende jaar regstel .
14 . Die vallei is geskik vir ’ n groot verskeidenheid sitrusvariëteite , mits daar goed na die grondgesondheid omgesien word .
14 .
MARKtoe ! Oktober 2024 57