13 . Die uitgebreide boorde van 2Rivers Sitrus lewer opbrengste van tussen 40 en 120 t / ha .
vinnig ,” sê Hennie . Hennie is optimisties oor die toekoms van 2Rivers en die sitrusbedryf in die Sondagsriviervallei .
“ Ek is ’ n direkteur van die Citrus Growers Association ( CGA ) en werk aan Vision 2060 . Suid-Afrika , saam met Zimbabwe en Eswatini , voer nou 165 miljoen kartonne uit , en ons beoog om tussen 240 en 260 miljoen kartonne binne die volgende tien jaar te bereik .
Ek is positief oor die volhoubaarheid en groei van die bedryf hier . Die waterbronne vir uitbreiding is egter beperk . Produsente wat