LANDBOU genoeg , sedert swartvlek in Florida gevind is , is dit ook in Amerika . Die probleem is polities van aard , aangesien Amerika varken hoendervleis na Suid- Afrika wil uitvoer . Ons hoop die nuwe administrasie onder John Steenhuisen sal vordering maak sodat ons toegang tot die VSAmark kan kry , wat ’ n groot geleentheid vir ons sal wees . Argentinië en Brasilië voer ook sitrus na die VSA uit , en weens verskepingskoste konsentreer hulle minder op Europa , waarheen 40 % van

ons vrugte gaan – maar dit kan oornag verander .”
“ Elke produsent probeer sy eie markte bestuur en beskerm , en tans is daar ’ n tekort aan vrugte in Europa , met hul koelkamers wat stil en leeg staan . Baie vrugte word herverpak weens hul afseisoen , maar hulle het nie vrugte om te verpak nie . Ons suurlemoene verkoop tans teen € 30 per karton , maar ons voorraad is uitgeput , wat ’ n groot geleentheid misloop . Volgende jaar kan die mark weer verander . Ons bedryf is baie dinamies en verander