MARKtoe! Oktober 2024 - Uitgawe 120 | Page 106

LANDBOU
LANDBOU

12 .

12 . Trekkers trek spuittorings deur die boorde as deel van gereelde spuitprogramme wat gevolg word .

markte is groot . Egipte lewer tans groot hoeveelhede sitrus aan Europa , deels omdat hul tradisionele markte in die Midde- en Verre Ooste minder bereikbaar is weens die konflik in Israel , risiko ’ s in die Rooisee , en die hoë skeepsvragkoste . Om hierdie situasie te verlig , het die Citrus Growers Association ( CGA ) ’ n derde skeepsagent gekontrakteer om uitvoere te vergemaklik . Alle vrugte word direk vanuit die pakhuis verkoop om die beste pryse te verseker .

“ Ons het steeds nie toestemming om na Amerika uit te voer nie , weens kwessies rondom swartvlek en valskodlingmot . Die Wes- en Noord- Kaap is swartvlekvry , en hulle mag uitvoer . Ironies

54 MARKtoe ! Oktober 2024