MARKtoe! Oktober 2024 - Uitgawe 120 | Page 102

LANDBOU
LANDBOU

9 .

9 . Reuse pompe en filtreerstelsels , verskaf deur Agriplas , word gebruik in die plaas se waterverspreidingsnetwerke .

paar jaar was Eskom se beurtkrag en die arbeidskoste . Chemikalieë se pryse styg elke jaar . In 2008 het ons £ 9 per karton in Brittanje gekry , en vandag kry ons steeds £ 9 per karton . Gelukkig werk ons met die wisselkoers , anders sou die situasie baie anders gelyk het . As die Rand sou versterk na R12 – R15 , sou ons nie kon oorleef nie .”

“’ n Ander bekommernis is die arbeidsmag . In die vallei werk ons met 25 000 mense wat almal behuising en basiese dienste benodig . Ons het 450 seisoenwerkers wat in die omliggende informele nedersettings bly . Arbeidsonrus het ons ’ n jaar of twee gelede miljoene rande gekos , en daarom is dit vir ons belangrik om ons werksmense tevrede te hou .”

2Rivers Sitrus voer vrugte wêreldwyd uit , maar die kompetisie in Europese

52 MARKtoe ! Oktober 2024