MARKtoe! OKTOBER 2020 | Page 9

Smeermiddels en dienste wat waarde toevoeg – spesiaal ontwerp om jou landboutoerusting nie net aan die loop te hou nie , maar uitstekend te laat werk in alle toestande en deur alle seisoene .
SmeermiddelS SpeSiaal vir landbou

ToTal Se landbou-oploSSinGS

Smeermiddels en dienste wat waarde toevoeg – spesiaal ontwerp om jou landboutoerusting nie net aan die loop te hou nie , maar uitstekend te laat werk in alle toestande en deur alle seisoene .

ToeGeWYde produKTe ’ n Reeks tegnologies gevorderde smeermiddels wat spesifiek vir landboumasjinerie ontwikkel is .
bioaFbreeKbare SmeermiddelS Ons biosmeermiddels is uiters veelsydig en voldoen aan streng omgewingsvereistes .
ToTal nevaSTane ’ n Reeks voedselgraadsmeermiddels wat ontwikkel is om aan die strengste vereistes vir voedselveiligheid te voldoen .
anac ’ n Olie-analise- en diagnosestelsel wat probleme opspoor en aanbevelings maak om teëspoed en die agteruitgang van toerusting te voorkom . catalog . total . co . za