MARKtoe! NOVEMBER 2022 Uitgawe 99 | Page 3

iPad

52 4

36 38

Uitgewer : Meta Publishing ( Pty ) Ltd .

Inhoudsopgawe

Redakteur : Griet du Plessis griet @ marktoe . co . za
Advertensies : Anke Worthington anke @ marktoe . co . za Magdel Pienaar magdel @ meta-media . co . za
4
Franschhoek – Juweel van ‘ n vallei
Die Franschhoek-vallei staan eeue lank al bekend vir sy besonderse skoonheid en ideale klimaat vir wingerd en wynbou . Dis nie al wat in hierdie lowergroen gebied aard nie . Behalwe pruime en vye is dit ook ‘ n gesogte bestemming vir toeriste en besoekers wat al hulle sinne in die gebied kan laat streel . Ons doen aan by ’ n paar wynprodusente om hulle die kuns af te vra .

40

Administrasie : Judy-Anne Gone
Ontwerp : XL Design & Advertising : Sonja van Huyssteen , Taryn Simpson , Jana Neethling www . xldesign . co . za
Skrywers : Danie Keet en Nikki van Coller
Fotografie : Michel Dei-Cont en Shutterstock
Taalversorging : Lindie White en Ilze Holtzhausen de Beer
Hertestraat 7 , Stellenbosch , 7600 T : 021 882 8591
Kopiereg MARKtoe ! November 2022 uitgawe . Alle artikels , foto ’ s en inligting hierin bevat , behoort aan Meta Publishing ( Pty ) Ltd ., en mag nie sonder toestemming herdruk of gebruik word nie .
Die opinies wat uitgespreek word in hierdie publikasie is die van die skrywer en is in geen verband die offisiële opinie van Meta Publishing ( Pty ) Ltd . of van die handelsmerk " MARKtoe ! vir jou eie stukkie plaas ” nie .
36
40
44
46
Agrimark Franschhoek gee gehaltediens sonder
tierlantyntjies
Almal in die omgewing baat by die verskeidenheid produkte in hierdie winkel met die goed toegeruste verf- en bande-afdelings , sowel as ‘ n Expressmark wat 24 uur oop is . Die span werk hard om seker te maak dat dinge beter gaan omdat die winkel daar is .
Feathered Friends
For many people , the company of birds is a great alternative to more traditional pets . Birds can make wonderful , affectionate and happy pets , as long as they have the right care , plenty of attention and the perfect home environment . Here are a few things to keep in mind before you bring one home .
Plaaslewe-kiekies
Facebook-volgelinge het hul mooiste , snaaksste en uniekste plaasfoto ' s vir ons gestuur . Gaan loer bietjie wie het gewen hierdie maand !
Everybody ’ s favourite summer fruit
Have you ever considered growing your own watermelons ? With a lot of space and just a little care , you can grow your own supply of this delicious and refreshing summer fruit . It ’ s probably a lot easier than you think .

44

52
Just add water
Whether you have a small stoep with a few pot plants , a fair-sized garden with a small veggie patch , or a massive garden planted with a variety of edible and non-edible plants , it ’ s going to need water . Here ’ s our guide to figuring out if you need an irrigation system , and how to go about installing it .

46

Teken in op MARKtoe ! www . marktoe . co . za / teken-in
58
Summer entertaining
While you ’ ll probably spend time in nature , camping , hiking and exploring our beautiful country this summer , you ’ ll also be spending time in your garden . We offer a few tips for elevating your outdoor space to transform it into the perfect place to be this summer .
62
Make a mobile concrete table
A DIY tutorial for using PPC cement to make your own modern , mobile coffee or drinks table , with a small built-in “ fireplace ” or beer cooler .

58

63
Summer Savers
View the best deals from Agrimark ' s latest in-store promotion . Offers are valid from 23 November - 24 December 2022 .
Skryf aan ons .
Stuur julle briewe per e-pos of faks . E-pos : redaksie @ marktoe . co . za Pos : MARKtoe !, Hertestraat 7 | Stellenbosch , 7600 T : 021 882 8591 | F : 086 511 3425

62