MARKtoe! NOVEMBER 2021 | 页面 30

studio . 2108 / 2612

Hulle sê ’ n boer maak ’ n plan . Ons sê goeie versekering is ’ n slim plan !

Of dit nou plaastoerusting , plaasvoertuie of plaasdiere is , dit is die moeite werd om te verseker . Praat vandag met ‘ n makelaar oor versekering van Hollard en kry die oplossing vir jóú . Met ons hulp kan jy jou minder bekommer en meer gedoen kry . Dit is die rede waarom ons sê : Long live the Broker TM
besigheid • landbou • ongevalle en gesondheid • marine • ingenieurswese • vragmotor hollard . co . za
Onderskryf deur The Hollard Insurance Company Limited ( Reg . Nr . 1952 / 003004 / 06 ), ‘ n Gelisensieerde Nie-Lewensversekeraar en ‘ n gemagtigde Finansiëlediensteverskaffer