MARKtoe! November 2015 Uitgawe 22 | Page 18

Tuis in wingerde. Gesog by boere. Sedert die eerste bekendstelling in 1975, het Braud druiwe-oesmasjien die beste oesgehalte en produktiwiteit gelewer. New Holland Braud bied jou ‘n wye verskeidenheid van stropers, vervaardig om by jou spesifieke behoeftes te pas: VN-reeks 0.95m -1.5m Smal wingerde met ‘n medium loofgroei 9000 M-reeks 1.4m – 1.8m Medium wingerde met ‘n medium loofgroei 9000 L-reeks > 1.8m Groot wingerde met standaard loofgroei 9000 X-reeks > 3.0m Ekstra groot wingerde met ‘n swaar loofgroei New Holland Braud stel ook die opwindende “9090X Olive” oesmasjien bekend. ’n Nuwe era van intelligente oes! Heel Jaar Produktiwiteit Die basis-eenheid is ontwerp om deur die hele jaar gebruik te word. Alle implemente kan vinnig en maklik deur een operateur toegerus word. Implemente beskikbaar vir die hele jaar se produktiwiteit is: • Blaar Stroper • Multi Ry Spuit • Topper • Voorsnoeier Kontak jou naaste New Holland-handelaar of Quintus Smit 082 461 3780. ndrum 15/146 JOU S UKSES - ONS SPESIALITEIT www.nhsa.co.za www.newholland.com