MARKtoe! November 2015 Uitgawe 22 | Page 16

Wingerdprodukte wat werk Met Philagro se hoogs doeltreffende en beproefde wingerdprodukte, het jou druiwe die beste kans om hul volle potensiaal te bereik. Dormex®, dié rusbreekmiddel geregistreer vir egalige- en vervroegde bot. Rugby® 10G en Rugby® 10ME – ‘n kontak aalwurmdoder met lang residuele werking dit beheer al die belangrike plantparasietiese Aalwurms en laat geen residue nie. DiTera® – ’n biologiese aalwurmdoder vir gebruik in tafeldruiwe. Sumimax® beheer breëblaar onkruide en sekere grasse in wingerde. Aurora® 40 WG is ’n na-opkoms onkruidoder vir die beheer van ’n wye verskeidenheid breëblaaronkruide en kan saam met glifosaat toegedien vir die beheer van jong kleinskraalhans onkruide in wingerdboorde. Sumimax® WP is ’n skitterende vooropkoms onkruiddoder van breëblaar- en sommige grasonkruide. Sumimax® WP het ’n goeie residuele werking en beheer selfs moeilik beheerbare vaalskaalhans en ander hardnekkige spesies en kan met glifosaat en parakwat gemeng word. ProGibb® 40 % is steeds wêreldwyd die leier in Gibbereliensuur (GA3) wat in die verbouing van tafeldruiwe gebruik word vir stingelverlenging, korreluitdunning en korrelvergroting. Sitofex® is in Suid-Afrika en internasionaal geregistreer vir die verbetering van korrelgrootte en om loskorrels te verminder. ProToneTM verbeter kleurontwikkeling van druiwe, sodat die aantal plukke verminder en uitpakke verhoog word. DiPel® DF is die omgewingsvriendelike produk wat Bladrollers effektief beheer. Sumi-Alpha® EC en Sumi-Alpha® EW beheer Kalanders wat die wingerd beskadig. Rovral® Flo en Rovral® Aquaflo beheer Botritisvrot in tafeldruiwe met ’n baie kort onthoudingsperiode van net 3 dae. Praat gerus met jou naaste Philagro-agent oor betroubare wingerdprodukte wat werk. Tindrum 16/018 Philagro Suid-Afrika (Edms) Bpk Reg nr: 1998/010658/07 Posbus 36213 Menlopark 0102 Pretoria Tel: (012) 348 8808 Somerset Wes Tel: (021) 851 4163 www.philagrosa.co.za PRODUKTE WAT WERK VAN MENSE WAT OMGEE Raadpleeg die etiket vir volledige besonderhede.. Aurora™ 40WG, Reg. Nr. L6794 Wet 36 / 1947, bevat karfentrasoonetiel, versigtig. DiPel® DF, Reg. Nr. L6441 Wet 36 / 1947, bevat Bacillus thuringiensis, versigtig. Dormex®, Reg. Nr. L5740 Wet 36 / 1947, bevat waterstofsianamied, skadelik. DiTera® DF, Reg. Nr. L8477 Wet 36 / 1947, bevat gedode Myrothecium verrucaria, versigtig. ProGibb® 40%, Reg. Nr. L6777 Wet 36 / 1947, bevat gibberelliene, versigtig. Rugby® G, Reg. Nr. L4110 Wet 36 / 1947, bevat kadusafos, skadelik. Rugby® ME, Reg. Nr. L6368 Wet 36 / 1947, bevat kadusafos, giftig. ProTone™, Reg. Nr. L8540 Wet 36 / 1947, bevat s-absissiensuur, versigtig. Sitofex®, Reg. Nr. L5663 Wet 36 / 1947, bevat forchlorfenuron, skadelik. Sumimax®, Reg. Nr. L6358 Wet 36 / 1947, bavat flumioksasin, versigtig. Sumi-Alpha® 200 EC, Reg. Nr. L6452 Wet 36 / 1947, bevat esfenvaleraat, giftig. Rovral® Aqua Flo, Reg. Nr. L5140 Wet 36 / 1947, bevat iprodioon. Sumimax® en Sumi-Alpha® is geregistreerde handelsmerke Sumitomo Chemical Company, Japan. Dormex® en Sitofex® is geregistreerde handelsmerke van AlzChem, Duitsland. DiPel®, DiTera®, ProTone™ en ProGibb® van is geregistreerde handelsmerke van Valent BioSciences Corporation™, VSA. Rugby®, Aurora™ en Rovral® is geregistreerde handelsmerke van FMC Corporation, VSA.