MARKtoe! Mei 2026 - Uitgawe 137 | Página 78

KIEKIES
KIEKIES
Ons het lesers gevra om hul mooiste, snaaksste, en mees unieke plaasfoto’ s in te stuur en ons is oorweldig met inskrywings. Van ons gunstelinge is op Facebook geplaas vir julle stemme en hieronder is die top-inskrywings:
1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. 11. 12. 13. 14. 15. 16.
Liana Nel( WENNER) Karien Byleveld Charlene Burger Nicolette Mouton Dina-Mare Kriel Kallie Calitz Lizaan le Roux Sonja Calitz Rebekka Van Zyl Charlene Burger Anneke Koopman Irma De Klerk Anneke Koopman Melissa Jordaan Karien Byleveld Johan van Wyk
1.
Dié maand se wenner ontvang’ n Adrenalin Carbon XXX 8000 Seekatrol, ter waarde van R1 399.
Volgende maand plaas ons weer foto’ s, so hou‘ seblief aan om julle foto’ s na foto @ marktoe. co. za te stuur.
2.
3. 4. 9.
78 MARKtoe! Mei 2026