Volgende maand plaas ons weer foto ’ s , so hou ‘ seblief aan om julle foto ’ s na foto @ marktoe . co . za te stuur .
KIEKIES 1 .
Ons het lesers gevra om hul mooiste , snaaksste , en mees unieke plaasfoto ’ s in te stuur en ons is oorweldig met inskrywings . Van ons gunstelinge is op Facebook geplaas vir julle stemme en hieronder is die top-inskrywings :
1 . Seugnet Zandberg ( WENNER ) 2 . Riaan Strydom 3 . Amelia Nel 4 . Corli Oosthuizen 5 . Marine van der Colff 6 . Bonita van Rooyen 7 . Nicklaas Fransman
8 . Hettie du Plessis 9 . Hanlei Groenewald 10 . Melissa van Heerden 11 . Carin Nel 12 . Gerda Swart 13 . Carla Marais 14 . Chanell Marx 15 . Anjó van der Colff 16 . Ananda Maritz
7 .
9 .
Dié maand se wenner ontvang ‘ n Wagworld Large K9 Castle Skyscraper in Blou , ter waarde van R1600 .
Volgende maand plaas ons weer foto ’ s , so hou ‘ seblief aan om julle foto ’ s na foto @ marktoe . co . za te stuur .