MARKtoe! MEI 2023 Uitgawe 104 | Page 31

LANDBOU
4 .
4 . Alhoewel Sydney gereeld uitdagings in die gesig staar , het hy ʼn teenvoeter : hy plant nie te veel van een gewas op ʼn slag nie .

boontjies , vinger- en botterskorsies om teen die winter gereed te wees vir sop gedurende die Kaap se gure weer .

“ Koljander maak ʼn baie groot gedeelte van ons mark op , want hy is ʼn twaalfmaand-produk .”

Gewoonlik nege maande , maar wel twaalf maande indien jy oor die moed beskik om hierdie tingerige krui gedurende die somer aan te plant . Sydney beskik oor daardie deursettingsvermoë en het verlede jaar ses ton geoes .

“ Nommer vyf is ons crownpampoene . Dit is uniek in die sin dat sy raklewe baie langer is as die gewone boerpampoen .”

Tussen die somer en winter word na ander sopgroente oorgeskakel .

5 .
5 . Om met kontantgewasse te boer verg spesifieke planne en daardie vaardig-hede het Sydney by KAL Academy aangeleer .
31 MARKtoe ! Mei 2023