MARKtoe! MEI 2023 Uitgawe 104 | Page 29

LANDBOU

om te wonder of uit te vra nie .

“ Dit en dissipline . Jy moet weet jy moet môreoggend op ʼn sekere tyd opstaan en doen wat nodig is .”

Sydney het tot by NQF Vlak 4 gevorder en gespesialiseer in Plantproduksie . Maar nog is het einde niet met betrekking tot sy akademiese aspirasies nie en hy studeer tans aan UNISA .

“ Die ander belangrike ding omtrent KAL Academy is die volgehoue ondersteuning wat hulle verskaf aan my en ander boere wat reeds afstudeer het . Daar is altyd kontak tussen ons en hulle is altyd daar om raad te gee ,” sê hy .

“ Die kommunikasie tussen die boere en die Academy moet egter wedersyds wees . Jy kan nie na die

tafel toe kom en niks na die partytjie toe saambring nie . Hulle wil sien hoe hulle studente vorder .

Vervolgens help Agrimark Packaging Sydney om verpakkingsmateriaal – ʼn broodnodige element vir enige kontantgewasboer wat aan party van die voorste leweransiers in die land voorsien – teen laer pryse aan te koop .

“ Die ander nadeel van ander maatskappye teenoor Agrimark , is dat jy by eersgenoemde 90 persent van die prys daar en dan moet betaal wanneer jy aankope doen . Twee weke later moet jy die uitstaande 10 persent gee . Ons is egter nou in ʼn posisie om vir Agrimark te sê dat ons twee hektaar moet voorberei en vra dat hulle my vir twee weke aan

2 . Hierdie stoor huisves die verwerkingsaanleg sowel as die Plaasmark-winkel . Hou egter die ruimte dop , Sydney het groot planne vir die toekoms .
2 .
29 MARKtoe ! Mei 2023