MARKtoe! MEI 2023 Uitgawe 104 | Page 28

LANDBOU
1 .
1 . Mendoncia Isaacs bedryf die Plaasmark waar gehaltegroente van die hand gesit word .

Die tyd wat ek daar spandeer het , was om daardie finale kennis te bekom . Veral met kontantgewasse moet ’ n mens ʼn baie spesifieke plan hê om te volg .”

“ As dit vandag 10 millimeter gereën het en die lektor beveel aan jy doen môre dit of dat , kan jy maar luister .”

Alhoewel sy pa en oupa op die ou manier geboer het – tegnieke wat Sydney aanvanklik net so gevolg het – voel hy nie dat die tradisionele en moderne wyses in konflik hoef te wees nie .

“ Jy moet luister na wat die slim mense van die Academy vir jou sê . As dit vandag 10 millimeter gereën het en die lektor beveel aan jy doen môre dit of dat , kan jy maar luister . Dan is daar sekere goed wat jy moet doen gedurende daardie fase waar daar geen reën is nie en jy moet jou crops kan onderhou . Die mense weet waarvan hulle praat .”

Dit is op hierdie gebied waar die KAL Academy vir Sydney van baie waarde was . Hy gee toe dat boere baie by mekaar kan leer , want baie van die faktore is dieselfde , soos byvoorbeeld kunsmis en besproeiing , maar die indiwidu staan alleen op sy grond en hy moet in staat wees om bykans instinktief besluite te kan neem . Soms is daar nie tyd

28 MARKtoe ! Mei 2023