MARKtoe! MEI 2023 Uitgawe 104 | Page 23

LANDBOU

my baie help . Ek het aansoek gedoen om deel te raak van die groep se onderneming-ontwikkelingsprogram en ek kon ‘ n lening aangaan om die New Holland-trekker te koop ”.

Wayne koop alles wat hy benodig by Agrimark aan . Dit sluit diesel vir sy voertuie in , en verpakkingsmateriaal , snoeiskêre en omtrent alles en nog wat wat hy op die plaas benodig .

Van sy skamele 31 ton in 2016 trek hy nou al by 400 . Hy beoog om uiteindelik verdere waarde tot sy produk toe te voeg deur direk in die buiteland te bemark .

Dit was ’ n klein begin wat gelei het tot groot ontgin met hulp en bystand van alle kante . Maar dit verg ook deursettingsvermoë en moed om berekende kanse te waag . En daarvan het Wayne genoeg .

1 .
1 . Wayne beken dat hy nie goed op skool gevaar het nie aangesien hy papierwerk gehaat het . Nou weet hy egter dat sy papierwerk van puik gehalte moet wees as hy suksesvol wil boer .

SUZUKI PAARL

FROM ONLY

R339 900

SUZUKI GRAND VITARA

* The Suzuki Grand Vitara comes standard with a 5 year / 200 000 km promotional warranty plan and a 6 year / 90 000 km service plan . * Ts & Cs apply . * Promotional service plan available until 30 June 2023 .
BOOK A TEST DRIVE
TODAY !
Live the legacy , with the NEW Suzuki Grand Vitara .

SUZUKI PAARL www . suzukipaarl . co . za | Tel : 021 862 2622 | Email : lizelle @ suzukipaarl . co . za