MARKtoe! MEI 2023 Uitgawe 104 | Page 22

LANDBOU
5 .
5 . Al lê die berge nog so blou , is daardie wolke tekens van wind en dit is een van Wayne se grootste uitdagings .

Wayne koop alles wat hy benodig by Agrimark aan . Dit sluit diesel vir sy voertuie in , en verpakkingsmateriaal , snoeiskêre en omtrent alles en nog wat wat hy op die plaas benodig .

“ Ek het onlangs nog sewe hektaar aangeplant , maar verdien sover nog net ʼn inkomste uit die oorspronklike vyf hektaar , maar ek moet in totaal al twaalf boer . Elke blok moet mos vir homself kan sorg , maar my vyf moet nou die ander sewe subsidieer .”

Die wete wat om in te haal , te doen , of nie te doen nie , word deur KAL Academy se volgehoue ondersteuning vermag .

“ KAL Groep kontak my laas jaar en vra of daar enigiets is wat ons nog nodig het . Ek reken ʼn trekker sal