MARKtoe! MEI 2023 Uitgawe 104 | Page 18

LANDBOU
1 .
1 . Die eerste oes is in 2016 afgehaal en het ʼn skamele 31 ton beloop . Tans trek hy by 400 en hy beoog om meer waarde tot sy produk toe te voeg deur direk in de buiteland te bemark .

suurlemoene wat net daar gestaan het . Wanneer daar ʼn ooraanbod was , het ek hulle gewoonlik gehelp om die suurlemoene te pluk en die vrugte te laat versap .”

In 2012 bied Fairview hom die geleentheid om self te boer . Daardie einste 5,2 hektaar suurlemoene .

“ Hoe ? Ek het nog nooit geboer nie en weet omtrent niks daarvan

Magazine advert _ V3 . pdf 1 2023 / 04 / 26 09:43:11

nie . Oukei , ek het die basiese goed geweet soos die bome moet water kry en gespuit word . Dis al . Maar hoe om ʼn boerdery te bedryf is mos ʼn ander storie .” ʼn Jaar later besef hy baie van die omliggende boere haal van hul wingerd uit en begin suurlemoene plant . Hy mag op skool nie van papierwerk gehou het nie , maar dit beteken egter nie hy was onoplettend nie . Vroeër het boere hul