MARKtoe! MEI 2022 Uitgawe 93 | Page 8

1 .
2 .
Sekerheidsreël 19 :
JY MOET ALTYD ‘ N PLAN A , EN B EN C HÊ .
Sanlam het hoë agting vir hoe hard jy werk om die sukses van jou landbouonderneming te verseker . En ons besef jy doen dit ondanks uitdagings soos skommelende markte en onvoorspelbare weerstoestande . Dis waarom ons ‘ n reeks finansiële oplossings ontwikkel het wat onder meer fidusiêre dienste , beleggings , lewensdekking , siekte- en ongeskiktheidsdekking , en sakeversekering insluit .
Oplossings wat jou sal help om met sekerheid te lewe in die wete dat jy op koers is na ‘ n beter finansiële toekoms .
Lourens Greyling Finansiële Beplanner 082 452 2951 lourens @ dynamisbluestar . co . za
Willem de Kock Finansiële Beplanner 084 959 7479 willem @ dynamisbluestar . co . za
Sampie Pretorius Finansiële Beplanner 082 460 8279 sampie @ dynamisbluestar . co . za
Alicia Snyman Korttermynversekeringsmakelaar 082 940 0629 alicia @ dynamisbluestar . co . za
Sanlam Lewens is ‘ n Gelisensieerde Lewensversekeraar , Verskaffer van Finansiële Dienste en Geregistreerde Kredietverskaffer ( NCRCP43 )