MARKtoe! MEI 2022 Uitgawe 93 | Page 40

GRADEER OP NA DIE HOËGEHALTE-KLEPREEKS VAN TORRENTI

Torrenti is ‘ n hoëgehalte koper- en PVC-klepreeks wat die vloei van water effektief beheer . Hierdie reeks is spesifiek ontwikkel vir die strawwe toestande wat besproeiingstelsels in Afrika se uiterste weerstomstandighede vereis .
Torrenti-vloeibeheerkleppe word vervaardig volgens die nuutste internasionale tegnologiese ontwikkelings en waarborg dat die produkreeks aan die hoogste gespesifiseerde standaarde voldoen .
Beskikbaar by deelnemende AgriMark-handelstakke . Die Torrenti-reeks word eksklusief versprei deur .