MARKtoe! March 2017 | Page 21

Super-Rekbare palletnet

Verbeter markprys vir u produk Verbeter u pakhuis effektiwiteit Verminder kostes Verminder u impak op die omgewing Verminder skade gedurende vervoer
NNZ se super-rekbare gebreide palletnet draai styf rondom u produk en beskerm dit tydens vervoer. Die palletnet hou die pallet regop en netjies vir die beste aanbieding op die vars produkte mark. Die net is sag en maklik om te gebruik
Groot bondel ou tipe net en kan per hand of met masjien aangewend word. Hierdie sterk liggewig palletnet gebruik tot 40 % minder plastiek as gewone ge-extrueerde net. Wanneer die palletnet verwyder word vorm dit‘ n klein bondeltjie afval.
Klein bondel NNZ net w x
Produk kode
Beskrywing
Pallette per rol *
72715
NNZ palletnet WIT- masjien
213
72716
NNZ palletnet ROOI- masjien
213
72717
NNZ palletnet WIT- hand
35
72718
NNZ palletnet ROOI- hand
35
* Gemiddelde behaal op pallet grootte van 150 x 120 x 1600 cm

Bestel by u Agrimark tak