Klein in grootte, groot in lewering
Veilig • Kompak • Draagbaar • Gerieflik
Vir piekniek, kampering en al jou“ buitelug” aktiwiteite, doen dit met Afrox se maklik-om-te-dra Handipack gassilinder en kooktoestelkombinasie!
Handig om by die huis te hê wanneeer die ligte weer afgaan- of jy kan die Handipack silinder aan lampe, verwarmers, braaiers en ander gastoestelle koppel. Toegerus met 3 / 8” BSP regterhandse inpasstuk.
Die Handipack sluit in‘ n stewige nuwe( leë) 6kg Handigas silinder,‘ n Handicooker ring, veiligheidsterugslagplaat en Handigas brander.
Beskikbaar by jou naaste Agrimark tak
Kliëntedienssentrum: 0860 020202 Epos: customer. service @ afrox. linde. com www. afrox. com