MARKtoe! MAART 2023 Uitgawe 102 | Page 74

WINKEL
14 .
14 . Agrimark Liquor is aangrensend aan die handelstak en bied ’ n groot verskeidenheid plaaslike wyne .

Die gebruik van nette neem al hoe meer toe en Agrimark Wellington verskaf nie net die nette nie , maar bemarkers Emile Nieuwoudt en Daan Rossouw reël ook saam met betroubare oprigters dat dit geïnstalleer word .

Buite woel dit soos afleweringsvoertuie gepak word om bestellings van Hermon tot Perdeberg te gaan aflaai . Volgens Stefan verkoop die nuwe gegalvaniseerde wingerdpale soos blits . Die wingerdpaalpype word as ‘ n volledige eenheid ingevoer en dis nie nodig om kramme in te kap nie , so dis baie minder arbeidintensief as teerpale . Met oorsese regulasies wat al hoe meer volhoubare boerderypraktyke vereis , is dié pale ook baie meer omgewingsvriendelik .

Dis nie buitengewoon vir personeel om ʼ ’ n ekstra myl vir klante te stap nie , want dis ’ n alledaagse gebeurtenis om ietsie ekstra te doen , sonder dat dit uitgebasuin word . “ Omdat ons

74 MARKtoe ! Maart 2023