MARKtoe! MAART 2023 Uitgawe 102 | Page 71

WINKEL
8 .
8 . Pieter Storm , een van die handelsklerke , met die gegalviniseerde pale wat nou soos soetkoek verkoop . Pieter is ’ n argiteksontwerper en kan klante bystaan met hoeveelhede uitwerk en planne teken .

verbeterde landboupraktyke en ’ n groter fokus op volhoubaarheid is makliker om te bestuur met so ’ n hegte personeelspan , vertel Stefan Strauss wat die afgelope 18 maande die takbestuurder is .

Deesdae hou hierdie eenstopwinkel alles aan – van herlaaibare gloeilampe tot braairoosters en besproeiingstoerusting .

Antoinette , of ‘ Ousus ’ soos sy onder haar kollegas bekend staan , werk vanjaar al 34 jaar by die winkel . Henlo Basson , aankopebestuurder ,

9 .
9 . Die span wat dinge in die stoor voor die wind laat verloop is agter van links , Christopher Pietersen , Michael Noemdo , Mechile Ockhuis en Jeniko Daniëls . Voor is Jonathan Jansen , Adinaan Farmer en Pieter Storm .
MARKtoe ! Maart 2023 71