MARKtoe! MAART 2023 Uitgawe 102 | Page 70

WINKEL
7 .
7 . Daar ’ s ’ n groot verskeidenheid in die braai-afdeling met roosters en potjies en baie meer .

Daar is ʼ ’ n noue band tussen die personeel en klante . Antoinette le Roux , een van die handelsklerke , sê hulle beleef die dik en dun van die

lewe saam , soos ʼ ’ n groot familie . Die foto ’ s van geliefde klante en werkers van die afgelope 52 jaar wat die konferensiesaal se muur oortrek , getuig hiervan .

Teen ʼ ’ n ander muur pryk ’ n bronsplaat wat die gebou se amptelike opening in 1971 herdenk . Daar ’ s ook foto ’ s van 1998 se opknappings en die groot uitbreidings van 2009 . ʼ ’ n Advertensie dui die prys vir 50 kg K . A . N . -kunsmis aan : net R48,20 . Waar is daardie dae tog !

Ekonomiese veranderinge , tegnologiese vooruitgang ,