MARKtoe! MAART 2023 Uitgawe 102 | Page 61

LANDBOU in water , ry dit self aan as klante vervoer of berging vereis .

Pieter Retief is al 23 jaar deel van Faan se span en die twee korswel soos ou maats . ʼ ’ n Mens kan sien dat daar baie goedhartigheid is wat jy in bykans ’ n kwarteeu van hard saamwerk opbou . sien hy die silwer rantjie en woeker hy daarmee .

Verlede jaar het hy 100 sonpanele geïnstalleer , ’ n kamer vir die omskakelaar ingerig en die afgelope 14 maande is hy vry van beurtkrag . “ Dis ’ n plesier om te hê . Enige downtime op ’ n plaas is onbekostigbaar , so die uitgawe van

“ Daar verskil ons baie , maar hy het my geleer jy plant elke jaar wingerd , al is dit ’ n halwe hektaar . Ek doen dit vandag steeds en dis jou behoud op ’ n wynplaas , dat jou wingerde nie te oud raak nie ,” vertel hy .

Faan het baie by sy pa geleer , wat hy daagliks in sy boerderypraktyke toepas . “ My pa het hard gewerk en het geglo jy maak jou meganika reg as dit breek . Behoorlik reg . Geen draad en tang en quick fixes nie . Jy stel ook nie herstelwerk uit nie . Hy was egter baie meer konserwatief in sy aanslag en bang vir skuld . Daar verskil ons baie , maar hy het my geleer jy plant elke jaar wingerd , al is dit ’ n halwe hektaar . Ek doen dit vandag steeds en dis jou behoud op ’ n wynplaas , dat jou wingerde nie te oud raak nie ,” vertel hy .

Faan is ’ n glas-half-vol tipe mens . Waar baie ander produsente die donker wolke sien , die panele is ’ n goeie belegging .”

Hy voeg ook by dat hy nie organies boer nie , “ maar lewendig ”. Hy ry elke jaar 2 000 kubieke meter hoendermis in sy wingerde in . Hy verkies braaikuiken-mis , want dit sit al die nodige elemente terug in die grond . Hy plant ook jaarliks dekgewasse .

En die toekoms ? Hy lag en sê hy koop nou nie meer plase by nie , hy het genoeg gekoop en verkoop .

“ Maar ek kyk altyd rond . As daar ’ n kans verbykom , dan loer jy .”

Ná die besoeke verstaan ek dié pionier-ding al hoe beter : dis ʼ ’ n strewe na meer en verder en hoër . Dankie tog daarvoor , want dis iets waarby ons almal baat vind .

MARKtoe ! Maart 2023 61