MARKtoe! MAART 2023 Uitgawe 102 | Page 59

LANDBOU

“ Matriek koop ek my pa se ou plaasbakkie . Met ’ n voertuig en ’ n bestuurderslisensie , kan ek koop en verkoop wat ek wil en ek doen toe weg met die 10 % kommissiestruktuur .” Faan spaar sy geld en in 1999 koop hy ’ n plaas op Wolseley – sonder dat hy die grond gesien het .

“ My pa preek dat my planne nie daar gaan werk nie , want die oostewind waai alles daar weg . Ek plant onderstokke en probeer my pa weghou , maar op die ou einde vrek die stokkies tog maar . My pa preek weer en sê ek moet

pere plant . Ek gaan lê egter nie , ek leen vir die eerste keer in my lewe R30 000 en koop 17 km se dreineringspyp , sny dit in stukkies en plant ’ n groeibuisie om elke wingerdstokkie . Mens moenie vir my sê ek kan nie dit of dat doen nie , dan wys ek jou ek kan .”

Die beginsel van die “ dodelys ” geld vir alles – van die trekkers tot die plukkratte . As iets onherstelbaar stukkend is of ’ n vertraging meebring , moet hy van die werf af .

Ek wonder hoe hy in

Think comfort , quality & value .

Heavy-duty spring
Spare parts readily available . Beware of imitations .
Product featured in image : STAR 4 pruner

Think .

Handy wire-cutter Comfort grip for larger hands
Delivers clean & precise cuts
The STAR range of heavy-duty pruners have been specially designed and manufactured to let you prune with precision , for longer . Whether in the plantation or in your garden at home , there is a STAR pruner for every need .
STAR secateurs are available from participating Agrimark retail stores . Exclusively Distributed by