MARKtoe! MAART 2023 Uitgawe 102 | Page 56

LANDBOU
2 .
2 . Faan glo aan herwinning van alle landbou-afval en glo groot geld gaan verlore omdat produsente nie alle afval terugploeg in die boerdery nie .

nie ,” vertel hy . Hy sê voorts dat die wynbedryf ’ n besigheid is en jy moet dit sodanig navigeer . “ As die ouens kampioenwyn uit my druiwe maak , goedso . Ek het my prys bepaal en dit gekry . Ek lewer druiwe . Dis al .” Hy het Cabernet Sauvignon , Shiraz , Pinotage , Malbec , Durif , Ruby Cabernet , Chenin ( sy ruggraat ), Chardonnay , Sauvignon Blanc , Colombar en Nouvelle