MARKtoe! MAART 2023 Uitgawe 102 | Page 52

LANDBOU
2 .
2 . Die warrelwind genaamd Faan Grobbelaar , wat een van die beste multi-taskers is wat ek nog ontmoet het .

verduidelik : “ Ek het plek vir 430 mense sonder dat hulle mekaar se blaaie klap .” Hy het 25 permanente werkers en kan in die seisoen tot 450 akkommodeer .

Faan se onderneming berus op drie pilare : wyndruiwe , wingerdstokkies en dienste . Sy wyndruiwe verkoop hy aan wie ook al sy druiwe nodig het ; stokkies is vir ander wynprodusente en kwekerye vir wie hy die lote voorberei en dan is sy dienste wel , so wyd soos die Heer se genade , want hy sit nooit stil nie en as hy ’ n geleentheid sien , gryp hy dit .

Tussen die gesels deur , kraak sy

3 .
3 . Faan plant elke jaar nuwe wingerde by , dis een van die lesse wat hy by sy pa geleer het .
52 MARKtoe ! Maart 2023