MARKtoe! MAART 2023 Uitgawe 102 | Page 51

LANDBOU

SOETENDAL

1 .

moet iewers nog vele wees , want wanneer die wingerdstokkies op die plaas lóóp , is twee waens nie genoeg nie .

Ons kry sitplek in die stoor , waar die rye en rye werkstasies in Februarie stil is . Al die werkers knip druiwe . Kom Mei , is hier nie plek vir ’ n muis nie en die meer as 450 snoeiskêre sing om die wingerdstokkies so gou moontlik voor te berei . Of soos Faan

1 . Tydens parstyd word tonne druiwe daagliks ingeweeg en gesorteer .
MARKtoe ! Maart 2023 51