MARKtoe! MAART 2023 Uitgawe 102 | Page 50

Die beste sement en staal paale in die wêreld
JFSALKFSLJC nou beskikbaar in Suid-Afrika !
TEGNIESE OPLOSSINGS VIR WINGERD EN BOORDE

VALENTE PALI

Die beste sement en staal paale in die wêreld
JFSALKFSLJC nou beskikbaar in Suid-Afrika !
TROTS INGEVOER DEUR SHELANTI AGRI

Niks kan jou voorberei op die warrelwind genaamd Faan Grobbelaar van Soetendal nie . Goed , ek gee bes , dis seker te wagte as jy in die middel van parstyd gaan kuier en hy boonop ’ n parsdag weens onverwagte reën verloor het , maar soveel multi-tasking het ek nog by geen man ( of mens ) gesien nie !

“ Ek het plek vir 430 mense sonder dat hulle mekaar se blaaie klap .” Hy het 25 permanente werkers en kan in die seisoen tot 450 akkommodeer .

KONTAK ONS GERUS VIR MEER INLIGTING OOR ONS REEKS PALE
2014
2015
S U I D - A F R I K A A N S E I N V O E R D E R | V E R S P R E I D E R V I R V A L E N T E P A L I T . 082 253 7024 | E . info @ shelantiagri . co . za | www . shelantiagri . co . za

Maar kom ons begin by die begin . Die lang ry palmbome met die geboue in die verte en ’ n bord wat wys “ Woning links ” en “ Stoor en kantoor regs ”, is die eerste verwelkoming op die plaas . Onder ’ n afdak staan sleepwaens met nommerplate , “ Faan se wa 15 ” en daarnaas “ Faan se wa 16 ”, maar jy weet daar