MARKtoe! MAART 2023 Uitgawe 102 | Page 49

LANDBOU
4 .
5 . Die berge hou oor alles op die plaas wag .

veral oorsee , een van die doelwitte van die Doolhof-span . Die gastehuis het die weg gebaan vir die vyfster-ervaring en die plaas se naam internasionaal gevestig . Die wyne en restaurant is nou onderweg om die vaandel verder te neem . Doolhof het nie verniet bekendheid verwerf as die “ Juweel van Bovlei ” nie .

Gepraat van juwele . Almal plant nuwe wingerde , hervestig ou blokke en eksperimenteer met meer

Gielie sê hul wyne dek die hele spektrum – van dié wat net af en toe ’ n glasie wyn geniet , tot wyn-connoisseurs wat iets spesiaal en uniek soek .

geskikte kultivars vir veranderende klimaatstoestande , min wetende dat tweederdes van hierdie wingerdstokkies op ’ n plaas in Wellington geknip word .

MARKtoe ! Maart 2023 49