MARKtoe! MAART 2023 Uitgawe 102 | Page 46

LANDBOU
1 .

Riviersteen Chenin Blanc , wie se name net so sag op die tong is as die wyn . Johan verduidelik waar dié mooie name vandaan kom . “ Die Bloedklip is waarlik soos om bloed uit ’ n klip te tap , want die terroir is baie klipperig ; die Riviersteen is die Chenin Blanc ( Steen ) teen die rivier en Môrestond is die eerste blok wat in die oggend son kry .”

2 .
1 . Oestyd is ’ n besige tyd op die plaas en verskillende kultivars word op verskillende temperature en suiker-inhoud gepars . 2 . Die klimaat verskil merkwaardig tussen verskillende wingerdblokke op Doolhof . 3 . Nuwe wingerde word hervestig sodat die beste kultivars in die beste terroir groei .
46 MARKtoe ! Maart 2023