MARKtoe! MAART 2023 Uitgawe 102 | Page 33

LANDBOU
1 .

JORGENSEN ’ S DISTILLERY

Mens kan nie glo jy is feitlik in die hartjie van die dorp wanneer die groot swart hekke van Jorgensen ’ s Distillery oopswaai nie . Dis hier waar Roger Jorgensen in 1994 pionierswerk vir die land se handgemaakte gin begin het .

Die stokery op Versailles-plaas is in 2018 deur Nadia en Quinn Roos gekoop en die Roos-gesin woon in die 1812 Kaaps-Hollandse herehuis wat uitkyk oor wingerde en die berge wat in die verte waghou .

Gaste kan selfs die swembad gebruik as hulle kom gin proe .

Neffens die huis is daar ’ n nuwe onderdak-kuierlokaal aangebou waar dameskuiers , ooievaartees

1 . Markus en sy ma , Nadia Roos staan by die stookketel , Ugly Betty , waarmee al die drank gestook word . Markus is tans besig met sy distilleerkursus .
MARKtoe ! Maart 2023 33