MARKtoe! MAART 2023 Uitgawe 102 | Page 12

LANDBOU
4 .
4 . Die plaas is in Bovlei geleë en het sy naam te danke aan sir George Napier , van 1837 tot 1843 goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop .

die Kaapkolonie gespeel en het die oulike plattelandse dorpie na die beroemde Hertog van Wellington laat vernoem .

“ Ons gaan fokus om ons kwaliteit nog meer te verbeter , ons verkope te laat groei en markte uit te brei .”

Napier Vineyards , wat in 1989 deur vyf vennote gestig is , maar die ander vier vennote is stelselmatig uitgekoop en Leon het in 2000 by die plaas aangesluit en ’ n aandeelhouer geword . Hy sê : “ Dit was ’ n wen-wen situasie vir my en die eienaar , want ek het geweet ek doen alles ook tot my eie voordeel en hy het geweet ek sal nie lyf wegsteek en myself benadeel nie .”

Saam het Leon en die eienaar die handelsmerk oorsee uitgebrei .

In die proelokaal teen die muur pryk twee uittreksels uit ’ n Japannese grafiese roman , Manga , en Leon vertel dat die Ooste een van die plaas se beste uitvoermarkte

12 MARKtoe ! Maart 2023