MARKtoe! MAART 2021 | Page 9

' N GOED GEBALANSEERDE VOERVLOEIPAKKET REGDEUR DIE JAAR

Ons voergewasse bied hoë produktiwiteit , drakrag en smaaklikheid vir alle veeproduksiestelsels , van vleis- en melkbeeste tot skaapproduksie en die afronding van speenkalwers en -lammers . Die uitsonderlike pakket sluit eenjarige raaigras , meerjarige raaigras , Japannese radys , hawer , korog , stoelrog , voersorghum , tef en lusern in .
™ ®
Handelsmerke van Corteva Agriscience en sy geaf�lieerde maatskappye . © 2021 Corteva . 2021 / WEIDING / A / 15DAIRY