MARKtoe! MAART 2018 | Page 56

9RD771.tmp 1 2018/02/13 02:42:20 P Italiaanse pompvervaardiger, Speroni, is sedert 1955 op die voorpunt van tegnologie en navorsing. Vandag word Speroni gereken as een van die wêreldleiers in die vervaardiging van waterpompe. Hierdie hoë kwaliteit reeks, met ‘n toonaangewende rol en posisie in Suider-Afrika, word sedert 1996 versprei deur Agrinet. Beskikbaar by deelnemende AgriMark handelstakke. Speroni word eksklusief versprei deur Water is lewe. MADE IN ITALY