Klein in grootte,
groot in lewering
Veilig • Kompak • Draagbaar • Gerieflik
Vir piekniek, kampering en al jou “buitelug” aktiwiteite,
doen dit met Afrox se maklik-om-te-dra Handipack
gassilinder en kooktoestelkombinasie!
Handig om by die huis te hê wanneeer die ligte weer
afgaan - of jy kan die Handipack silinder aan lampe,
verwarmers, braaiers en ander gastoestelle koppel.
Toegerus met 3/8” BSP regterhandse inpasstuk.
Die Handipack sluit in ‘n stewige nuwe (leë)
6kg Handigas silinder, ‘n Handicooker ring,
veiligheidsterugslagplaat en Handigas brander.
Beskikbaar by jou naaste Agrimark tak
Kliëntedienssentrum: 0860 020202
Epos: customer.service@afrox.linde.com
www.afrox.com