MARKtoe! MAART 2018 | Page 11

NEW HOLLAND T7000 SAKPASPRYSE VIR JOU! (134 kW) (157 kW) VANAf T7040 VANAf T7060 .00 .00 R 1,327,989 * BTW uitgesluit. R 1,513,907.46 BTW ingesluit. R 1,443,052 * BTW uitgesluit. R 1,645,079.28 BTW ingesluit. Finansiering van tot Prima min 5% nou beskikbaar op die T7000-trekkerreeks (134-157kW). Die New Holland T7000-trekkerreeks gee ’n totaal nuwe betekenis aan landbou- innovering. Opsioneel beskikbaar met kruip-transmissie (330m/h) en ‘n hoëvloei- hidrouliese stelsel (150l/pm). Intellishift TM -stelsel vir optimale brandstofverbruik. Headland management vir ongekende operateursgerief. PLM-gereed of fabriek- gemonteerde stuurstelsels, asook verskeie enkel- of dubbelbandopsies is beskikbaar. Kontak jou New Holland-handelaar of skakel Ockert Scheepers by 082 524 8725 of Antonie Schutte by 082 819 8078. * Terme en voorwaardes geld. Terwyl voorraad hou. 50% Deposito met ’n 24 Maande terugbetalingstermyn betaalbaar maandeliks, kwartaaliks of jaarliks. Gestruktureerde terugbetalingsopsies beskikbaar. Onderhewig aan finansiële status. Installasie- en diensfooie mag van toepassing wees. Aanbod geldig tot 31 Maart 2018. YOUR SUCCESS - OUR SPECIALITY agriculture1.newholland.com/africa/en