MARKtoe! Maart 2015 Uitgawe 14 | Page 3

AGRIMARK SE PRODUK- EN LEEFSTYLTYDSKRIF NO. 14 | MAART 2015 uitgawe Inhoudsopgawe 51 Kuns en moeder natuur 8 Maroelas – feite, gissings en misgissings 28 Wanneer die Wildbedryf wink 34 ZZ2 - SA se tamatiereus Nicolene Swanepoel betrag die manier wat kunstenaars deur die eeue SuidAfrikaanse dierelewe uitgebeeld het, van rotskuns tot die hedendaagse, met voorbeelde gehaal uit Mpumalanga. Hierdie vrug is wild in meer as een opsig. Van oer-mampoer tot die wilde diere wat hulle so gulsig van die grond af slurp, of skreiend baklei soos dronk mense oor die laaste drankie in 'n laatnag kroeg ... almal is dit eens: díe vrug is nie verniet wêreldbekend nie. Schalk van der Merwe vertel meer. Die astronomiese groei in die plaaslike wildopset het die land behoorlik aan die gons en dit stel voortdurend nuwe eise aan die betrokke rolspelers. Daarom mag volhoubaarheid en vernuwende denke nooit uit die oog verloor word nie. Hennie Basson stel ondersoek in. Ons besoek die grootste tamatieprodusent in Suid-Afrika en een van die grootstes ter wêreld. 14 23 Tzaneen Agri Pakmark Als vir pak en nog wat 56 Mistieke land van die silwer mis 64 Tzaneen: Hoor hoe dit groei Die vark in die verhaal Leoni Kok besoek die lowergroen area en vertoef op plase waar avokadopere, rooi papajas, mango's, en tee groei, om nie van mondklappende krokodille te praat nie. Niks staan vir lank stil in hierdie besige Tzaneen in die Limpopo distrik bied die besoeker ʼn nuwe toneel om byna elke pakmark nie. Leoni Kok gesels met Charles Tosen oor verpakkingsmateriaal. hoek en draai. Die bergagtige landskap, subtropiese klimaat, weelderige inheemse plantegroei, golwende plantasies en grootliks ongerepte natuurlike omgewing maak dit een van die aantreklikste toeriste-areas in Suid-Afrika. LekkerBekkig pak 'n hele speenvarkie aan en vind uit waar slaphaakskeentjies vandaan kom. 48 62 Diversifiseer: Wat van 'n 41 Wonderful Waste gastehuis of besigheid op 70 Agri-toerisme brei uit. Meer en meer toeriste vanuit die buiteland en plaaslik wil plase besoek en daardie landelike ervaring in hul dagboeke aanteken. Vandeesmaand begin ons met 'n rubriek wat kyk na die vereistes om só besigheid aan te pak. Ons gereelde kalender van gebeure wat jy nie moet misloop nie. Ask the vet jou plaas? We look at pigs and vaccination in our regular veterinary column. Landfills are full of discarded items that can be used. Be creative. Don't waste. Build. Wie, wat, waar en hoekom nie MARKtoe! Maart 2015 3