WINKEL
WINKEL
15. 16.
17. 18.
15. In die stoor word’ n verskeidenheid veevoer in voorraad gehou, insluitend betroubare en bekende handelsmerke. 16. Eben Diedericks, algemene werker by Agrimark, laai lusern vir’ n klant. 17. By die Agrimark-vulstasie in Garies maak Eugene Watt seker dat die vensters skoon is en die tenks vol is. 18. Jomarie Julie, die deli-assistent by Expressmark, maak’ n vars koppie koffie vir’ n klant.
Garies Hoofstraat, Garies, 8220 Tel: 027 652 1023
www. agrimark. co. za Volg @ agrimark op:
MARKtoe! Junie 2025 73