MARKtoe! Junie 2025 - Uitgawe 127 | Page 30

ADVERTENSIE-ARTIKEL
ADVERTENSIE-ARTIKEL

Kynoplus Pro ® – Doeltreffende Beskerming Teen Ureumvervlugtiging

Ureum is’ n bekostigbare stikstofbron, maar verliese deur vervlugtiging bly’ n uitdaging. Kynoch se antwoord? Die nuwe generasie Kynoplus Pro ® met twee aktiewe bestanddele-Duromide en NBPT- wat saam stikstofverliese verder verminder. Die verbeterde formulering is ook meer stabiel vir doeltreffende werking onder verskeie toestande.

Belangrike Feite oor Ureumvervlugtiging en Kynoplus Pro ®( gebaseer op navorsing)

1. Lae pH Beperk Nie Vervlugtiging Nie: Ureumvervlugtig steeds by‘ n lae pH. Kynoplus Pro ® beperk verliese tot slegs 4 %, sodat meer stikstof vir plantopname beskikbaar bly.

2. Temperatuur Beïnvloed Vervlugtiging: By 28˚C en 38˚C was daar steeds vervlugtiging. Kynoplus Pro ® het in beide gevalle die verliese verminder met tot 79 %.

3. Droë Grond Waarborg Nie Minder Verliese Nie:’ n Baie klein hoeveelheid vog

is nodig om vervlugtiging te aktiveer. Kynoplus Pro ® het selfs na 60 dae op die grondoppervlak die stikstofverliese met 78 % verminder.

4. Besproeiing Na Toediening Is Nie Genoeg Nie: Navorsing toon dat selfs met 10mm besproeiing,

00 MARKtoe! Junie 2025