MARKtoe! Junie 2025 - Uitgawe 127 | Page 3

6 64

Uitgewer: Meta Publishing( Pty) Ltd.
Redakteur: Griet du Plessis griet @ marktoe. co. za

Inhoudsopgawe

Advertensies: Anke Worthington anke @ marktoe. co. za Magdel Pienaar magdel @ meta-media. co. za
Administrasie: Judy-Anne Gone
Ontwerp: Xseeds: Sonja van Huyssteen, Taryn Simpson, Robynne Lewis www. xseeds. co. za
Skrywer: Hein Eksteen en Clivé Burger
Fotografie: Xseeds en Shutterstock
Krigestraat 20, Stellenbosch, 7600 T: 021 882 8591
Kopiereg MARKtoe! Junie 2025 uitgawe. Alle artikels, foto’ s en inligting hierin bevat, behoort aan Meta Publishing( Pty) Ltd., en mag nie sonder toestemming herdruk of gebruik word nie.
Die opinies wat uitgespreek word in hierdie publikasie is die van die skrywer en is in geen verband die offisiële opinie van Meta Publishing( Pty) Ltd. of van die handelsmerk " MARKtoe! vir jou eie stukkie plaas” nie.
Lees MARKtoe! aanlyn by www. marktoe. co. za

6

64

Van biesmelk tot boerdery Dis nie jou graad wat tel in die Namakwaland nie, dis jou graad van volharding. Lees waarom die raad van ouer garde belangriker is as enige handboek, en hoe hierdie produsente swaarkry omskep in storievertel-kuns.

Agrimark Garies- waar donkies langs die petrolpomp wag Hier stap jy nie net in vir’ n sakkie voer nie – jy kry raad, koffie en dalk selfs hulp met jou skaap se medikasie. Dié winkel is klein, maar vol diens en stories, en takbestuurder Dirkie Willems ken elke klant se naam én hul behoeftes.